Stap vir stap aanwysings om na jou leerprodukte om te sien: Stof en skoonmaak: - Begin deur die leerproduk met 'n sagte, skoon lappie af te stof om enige stof te verwyder. - Gebruik 'n leerreiniger wat geskik is vir die spesifieke leerproduk (Plush het ‘n wye reeks van uitstekende...
Nuus
New York Fashion Week 2022
Rianca de Wet
Fashion Week is ‘n opwindende venster na die wêreld van “couture” en mode. Die wêreld se bekendste ontwerpers stel hulle nuutste reekse tydens Fashion Week bekend en dit stel dan die toon vir die res van die wêreld se modegiere van daardie jaar. Fashion Week vind sy oorsprong in...
Valentynsdag #freebies
Rianca de Wet
Dis skoene, dis sjokolade, soene en sjampanje. Dis rooi, dis rose en dis romanties. Dis pienk, dis lekker, dis laf en vol liefde. Dis Valentynsdag. Vier die liefde vandag en altyd. Laai jou gunsteling Valentynsdagkaartjie #gratis af deur die skakel onder die prentjie te volg en deel die liefde deur dit...
Vier die lente in styl!
Rianca de Wet
Dis ‘n heerlike lente, die winter is verby! Aan die begin van die nuwe seisoen is dit altyd omwindend om jou klerekas aan te vul met nuwe klere, te speel met verskillende kleure en met nuwe patrone te eksperimenteer na ‘n vaal winter. As jy enigsins so lief vir die...