Egte leerhandsak - Ligpienk

R 999.00

GRATIS VERSENDING bestelwaarde R899 en meer.

"Die gemiddelde vrou woord sewe keer per jaar verlief; net ses daarvan is met handsake!"

100% leer handsak.

Met trots handgemaak in Suid-Afrika.

Lengte

Breedte

Diepte

Ritsluiter

Handvatsel

38cm

43cm

30cm

43cm

85cm


  • Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak.
  • Natuurlike merke kan op die leerprodukte voorkom soos wat eksterne faktore byvoorbeeld dorings en horings in die diere se natuurlike habitat sy uniekheid help vorm en skaaf het.
  • Die kleur en tekstuur kan somtyds effens verskil van die handsak in die prentjie.

_____

"Die gemiddelde vrou raak sewe keer in haar leeftyd verlief, ses daarvan is met 'n handsak."

100% egte leer.

Handgemaak met liefde, in sonnige Suid-Afrika.

Lengte

Breedte

Diepte

Ritslengte

Band

38cm

43cm

30 cm

43cm

85cm

 

  • Ons sakke is handgemaak¬†van A-graad leer.
  • Natuurlike merke en letsels¬†mag op die¬†leer verskyn en is kenmerkend van 'n outentieke leervel.
  • Leer¬†is 'n¬†natuurlike¬†produk, en soos enigiets¬†natuurlik¬†is dit nie altyd perfek nie. Kleur kan effens¬†van die prentjie verskil.¬†

Voeg 'n opskrif by

Voeg inhoud by deur die opsies aan die linkerkant te gebruik