"Die gemiddelde vrou woord sewe keer per jaar verlief; net ses daarvan is met handsake!"
100% leer handsak.
Met trots handgemaak in Suid-Afrika.
Lengte |
Breedte |
Diepte |
Ritsluiter |
Handvatsel |
38cm |
43cm |
30cm |
43cm |
85cm |
- Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak.
- Natuurlike merke kan op die leerprodukte voorkom soos wat eksterne faktore byvoorbeeld dorings en horings in die diere se natuurlike habitat sy uniekheid help vorm en skaaf het.
- Die kleur en tekstuur kan somtyds effens verskil van die handsak in die prentjie.
_____
"Die gemiddelde vrou raak sewe keer in haar leeftyd verlief, ses daarvan is met 'n handsak."
100% egte leer.
Handgemaak met liefde, in sonnige Suid-Afrika.
Lengte |
Breedte |
Diepte |
Ritslengte |
Band |
38cm |
43cm |
30 cm |
43cm |
85cm |
- Ons sakke is handgemaak van A-graad leer.
- Natuurlike merke en letsels mag op die leer verskyn en is kenmerkend van 'n outentieke leervel.
- Leer is 'n natuurlike produk, en soos enigiets natuurlik is dit nie altyd perfek nie. Kleur kan effens van die prentjie verskil.