Dopamienmode is wanneer jy klere en kleure aantrek wat jou laat goed voel.
Ons almal weet wanneer jy goed voel, lyk jy ook goed en vice versa.
Tydens die skep van hierdie reeks wou ons items ontwerp wat die net vleiend is nie, maar ook helder is en jou laat goed voel.
- Materiaal: Scuba
- Plaaslik vervaardig in Suid-Afrika