Ons is versot op hierdie skoentjies. Die asimetriese snit van die skoentjies is ongelooflik verslankend vir jou voete (so vat maar ons woord daarvoor, as jy breĂ« voete het is hierdie skoene 'n moet-hĂȘ!).
Met liefde handgemaak in die Jakaranda Stad.