Daar is niks soos 'n mooikopband wat 'n slegte haardag blitsvinnig kan red nie.
Die kopband is van linne materiaal gemaak en is verstelbaar agter.
Plaaslik gemaak in Suid-Afrika.