Pienk Rok Met Oop Rug

R 800.00

GRATIS VERSENDING bestelwaarde R899 en meer.

XS
S
M
L
XL

Somer is hier en dié Pienk Rok is 'n moet-hê vir enige klerekas. Met sy koel materiaal, strik op die rug en vleiende snit is hierdie rok nie net perfek vir informele geleenthede nie, maar ook formele geleenthede!

Dra dit saam met jou gunsteling wit tekkies, hakke of sandale - hierdie is beslis 'n veelsydige rok!

  • Plaaslik vervaardig in Suid-Afrika
  • Vierkantige neklyn
  • Midi rok
  • Materiaal: Cotton Poplin

Voeg 'n opskrif by

Voeg inhoud by deur die opsies aan die linkerkant te gebruik