WINTER 2022
Hierdie produk is nie beskikbaar vir vooraf bestelling nie.Die produk sal gedurende Mei en afgelewer word.
WAARSKUWING: Hierdie baadjies is vuurwarm!
Met baie aandag en liefde, keurige ontwerp.
Omkeerbare poffer baadjie.
Kies jou gunsteling kleur en motief.
Plaaslik ontwerp en vervaardig in die Jakaranda stad.
WINTER 2022
Hierdie produk is nou beskikbaar vir voorafbestelling. Die produk sal gedurende Mei afgelewer word.
WAARSKUWING: Hierdie baadjies is WARM!
Ontwerp met jou in gedagte. Hierdie sweetpak is gemaak met baie aandag aan detail en hou daarvan om enige figuur te komplimenteer.
Dis iets anders en uniek, dis klerekas.com
Plaaslik ontwerp en gemaak in Pretoria.