Riana Rok

R 700.00

GRATIS VERSENDING bestelwaarde R899 en meer.

XS
S
M
L
XL

Gemaklik, sjiek en veelsydig.

Hierdie kleurvolle midi-rok is na my ouma vernoem, en is 'n moet-hê vir die somer.

Dis gemaak van 'n ligte viskose materiaal, om seker te maak jy's lekker koel terwyl jy op jou beste lyk.

Voeg 'n opskrif by

Voeg inhoud by deur die opsies aan die linkerkant te gebruik