Dis skoene, dis sjokolade, soene en sjampanje.
Dis rooi, dis rose en dis romanties.
Dis pienk, dis lekker, dis laf en vol liefde.
Dis Valentynsdag.
Vier die liefde vandag en altyd.
Laai jou gunsteling Valentynsdagkaartjie #gratis af deur die skakel onder die prentjie te volg en deel die liefde deur dit dit vir jou Valentyn te stuur!
Jy kan ook jou gunsteling prentjie as 'n selfoon agtergrond aflaai as 'n herhinnering om daagliks die liefde te vier!
Gelukkige Valentynsdag!
-xoxo
Klerekas.com
Tjor vol liefde!
Klik hier om 'n digitale kaartjie af te laai








