Smarraggroen Fluweel Eenstuk

'n Mooi eenstuk is een van ons gunsteling klere-items. Dis nie net veelsydig nie, maar ook 'n tydlose toevoeging tot jou klerekas. Boonop is dit vleiend vir enige figuur.

Materiaal: Fluweel