Swart Fluweel Rokkie Met Pofmoue

Want elke vrou het 'n deftige swart rokkie in haar klerekas nodig! 

Met die regte bykomstighede kan hierdie rokkie perfek gestileer word vir enige geleentheid, van die kantoor tot 'n aandjie uit, of selfs 'n sjampanje-ontbyt geleentheid! 

Materiaal: Fluweel