Genuine Leather Handbag - Tan

R 999.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

"Die gemiddelde vrou word sewe keer per jaar verlief; net ses daarvan is met handsakke!"

100% leer handsak.

Met trots handgemaak in Suid-Afrika.

Lengte

Breedte

Diepte

Ritsluiter

Handvatsel

38cm

43cm

30cm

43cm

85cm


  • Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak.
  • Natuurlike merke kan op die leerprodukte voorkom soos wat eksterne faktore byvoorbeeld dorings en horings in die dier se natuurlike habitat sy uniekheid help vorm en skaaf het.
  • Die kleur en tekstuur van die leer kan somtyds effens verskil van die handsak in die prentjie.

_____

"The average woman falls in love seven times in her lifetime, six of those are with a handbag."

100% real leather.

Handmade with love, in sunny South Africa.

Length

Width

Depth

Zip Length

Strap

38cm

43cm

30cm

43cm

85cm

 

  • Our bags are handmade¬†from A-grade leather.
  • Natural marks and scars¬†may appear on the¬†leather and are characteristic of an authentic leather hide.
  • Leather¬†is a¬†natural¬†product, and like anything¬†natural¬†it is not always perfect.¬†Colour may slightly¬†vary from the picture.¬†

Add a heading

Add content using the options to the left