"Reversible Puffer Jacket" (Blou)

WINTER 2022

Hierdie produk is nóú beskikbaar vir vooraf bestelling.Die produk sal gedurende Meimaand afgelewer word.

WAARSKUWING: Hierdie baadjies is vuurwarm!

Met baie aandag en liefde, keurig ontwerp.

Omkeerbare poffer baadjie.

Kies jou gunsteling kleur en motief. 

Plaaslik ontwerp en vervaardig in die Jakaranda stad.

 

WINTER 2022

This product is now available for pre-order. The product will be delivered during May.

WARNING: These Jackets are HOT!

Designed with you in mind. This tracksuit was made with lot of attention to detail and love to compliment any figure.

It's something different and unique, it's klerekas.com

Locally designed and made in Pretoria.