Tjirp (swart, wit, bruin)

Hierdie paar oorbelle is gemaak van hout met stainless steel agterkante. 

Dit is ook gemaak van wit klei met klein geverfde kolletjies op en swart katoen tossels.