
Uitgesoekte, eersteklas, 100% egte Merino skaapwol.
Die enigste paar pantoffels wat in jou klerekas hoort!
- Spesiale sole vir eindelose gemak
- Skaapvel leer en wol
- EVA rubber sole
- Unisex
- Trots Suid-Afrikaans
- Handgemaak in die Stormberge
*Indien jou grootte nie in voorraad is nie mag bestellings somtyds 10 tot 15 werksdae neem om te vervaardig.