Corli Rok

R 750.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

XS
S
M
L
XL

Die geel rok is die toonbeeld van tydlose mode. Die ontwerp is nie net vleiend nie, maar die helder kleur maak dat dit 'n moet-hê vir die somer is.

Hierdie rok is perfek vir 'n besigheidsafspraak, vakansie of plesier.

En boonop is dit nie net gemaklik nie, maar mooi ook!

Add a heading

Add content using the options to the left