'n Sonhoed is 'n moet vir die somer en klerekas.com is voor in die ry wanneer dit by stylvolle sonhoed kom.
Materiaal: Geweefde polyester
Dié sonhoed bied UV50 beskerming en is goedgekeurd deur KANSA (Kanker Vereniging van Suid-Afrika).
Dis ook maklik opvoubaar vir jou gerief.