Knoop Beldjie

Knoop hierdie beldjie om jou middel om jou uitrusting perfek af te rond.

Kleur: Pienk en beige ("colourblock" kleure).

Handgemaak van egte leer.