La Vie En Rose
Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se La Vie En Rose Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur Klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.
Goeie dinge vat tyd! Omdat die vellies handgemaak word, neem dit ongeveer 15 - 20 werksdae vir aflewering.
- 100% Leer
- 200% Uniek
- Handgemaak in Suid-Afrika
- Rubber sole
_____
La Vie En Rose
It's just that something else. It is Klerekas.com's La Vie En Rose Vellies! Our La Vie En Rose Vellies were designed using a lot of creativity and thought. Warning! Wearing your vellies come with a lot of compliments.
Good things take time! Because our vellies are handcrafted delivery may take between 15 - 20 working days.
- 100% Leather
- 200% Unique
- Handmade in South Africa
- Rubber soles