Gemaklike egte leer skoene vir elke dag. Die perfekte skoene om formeel of informeel te dra.
- Handgemaak in Suid-Afrika
- 100% Egte Leer
- ‘n Tydlose ontwerp vir dames
- Ideaal vir alle seisoene in Suid-Afrika
- Maklik om skoon te maak
- Grootte 3 tot 9 beskikbaar