Lime Green Headband

R 150.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

Daar is niks soos 'n mooi kopband wat 'n slegte haardag blitsvinnig kan red nie.

Die kopband is van linne materiaal gemaak en is verstelbaar agter.

Plaaslik gemaak in Suid-Afrika.