Leopard Print Asymmetrical Shoes

R 945.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

Luiperd-motief is beslis ons gunsteling kleur.

Ons is versot op hierdie luiperdmotief skoentjies. Die asimetriese snit van die skoentjies is ongelooflik verslankend vir jou voete (so vat maar ons woord daarvoor, as jy breë voete het is hierdie skoene 'n moet-hê!).

Met liefde handgemaak in die Jakaranda Stad.