Oorgroot Bottelgroen Scrunchie (Satyn)

Ja, ons weet. Oral op Instagram en Pinterest sien jy deesdae prentjiemooi oorgroot scrunchies.

Uiteindelik kan jy dit ook nou op klerekas.com kry!

Met liefde handgemaak in Suid-Afrika.

_____

Yes, we know. Oversized scrunchies are taking over Instagram, and they're prettier than ever. 

Finally you can find them on klerekas.com as well!

Handmade with love, in sunny South Africa.