Pienk Sweetpakbroek

WINTER 2022

Hierdie produk is nóú beskikbaar vir vooraf bestelling.Die produk sal gedurende Meimaand afgelewer word.

Met baie aandag en liefde, keurig ontwerp om enige figuur te vlei.

Dis daardie ietsie anders, as net gewone styl, dis klerekas.com sweetpakke.

Plaaslik ontwerp en vervaardig in die Jakaranda stad.

Grootte/Size

Middel/Waist

Lengte/Length

XS

80cm

96cm

S

82cm

96,5cm

M

84cm

97cm

L

86cm

97,5cm

XL

88cm

98cm

 

WINTER 2022

This product is now available for pre-order. The product will be delivered during May.

Designed with you in mind. This tracksuit was made with lot of attention to detail and love to compliment any figure.

It's something different and unique, it's klerekas.com

Locally designed and made in Pretoria.