Riana Rok

R 700.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

XS
S
M
L
XL

Gemaklik, sjiek en veelsydig.

Hierdie kleurvolle midi-rok is na my ouma vernoem, en is 'n moet-hê vir die somer.

Dis gemaak van 'n ligte viskose materiaal, om seker te maak jy's lekker koel terwyl jy op jou beste lyk.

Add a heading

Add content using the options to the left