Roosgoud Asimmetriese Skoene

R 945.00

FREE SHIPPING order value R899 and more.

3
4
5
6
7
8
9

Ons is versot op hierdie luiperdmotief skoentjies. Die asimetriese snit van die skoentjies is ongelooflik verslankend vir jou voete (so vat maar ons woord daarvoor, as jy breĂ« voete het is hierdie skoene 'n moet-hĂȘ!).

Met liefde handgemaak in die Jakaranda Stad.

Add a heading

Add content using the options to the left