Stylvolle Denim Baadjies

WINTER 2022

Hierdie produk is nóú beskikbaar vir vooraf bestelling.Die produk sal gedurende Meimaand afgelewer word.

Met baie aandag en liefde ontwerp.

Dis daardie ietsie anders, as net gewone styl, dis klerekas.com.

Plaaslik ontwerp en vervaardig in die Jakaranda stad.

 

WINTER 2022

This product is now available for pre-order. The product will be delivered during May.

Designed with you in mind. This denim jacket was made with a lot of attention to detail and love.

It's something different and unique, it's klerekas.com

Locally designed and made in Pretoria.