Tan Enkelstewels Met Blokhakke

Enkelstewels is gróót hierdie seisoen! Ons sien dit oral, van die loopplanke tot straatstyl-modes. Beslis 'n moet-hê vir jou klerekas.

Ankle boots are big news this season. We see them everywhere, from the runway to the hottest street-style looks, which makes them a massive must have for your winter wardrobe!