Tjirp Winter ‘22 -0300

Voltooi jou look met hierdie pienk & goud ring. 
Dit sal jou hele uitrusting meer afgerond laat lyk.

Handgemaak in Pretoria.