Voshaarnooi Leerskoene

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Voshaarnooi Leerskoene! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

Goeie dinge vat tyd! Omdat die vellies handgemaak word, neem dit ongeveer 15 - 20 werksdae vir aflewering. 

  • 100% Leer
  • 200% Uniek
  • Handgemaak in Suid-Afrika
  • Rubber sole

_____

It's just that something else. It is klerekas.com's Voshaarnooi Leather Shoes! Our Leather Shoes were designed using a lot of creativity and thought. Warning! Wearing your shoes come with a lot of compliments.

Good things take time! Because our vellies are handcrafted delivery may take between 15 - 20 working days.

  • 100% Leather
  • 200% Unique
  • Handmade in South Africa
  • Rubber soles