Vuilpienk Fluweel Bloes

Hierdie vuilpienk bloes met sy modieuse detail is beslis 'n moet-hê vir jou klerekas.

Dra dit saam met jou gunsteling denim, swart broek of selfs romp.

Materiaal: Fluweel