GRATIS aflewering vir alle bestellings bo R899 of R100 vir enige ander bestellings.
Hoe lank neem aflewering?
Al ons produkte word handgemaak, dus kan aflewering soms tussen 1 en 15 werksdae neem.
*Vir enige navrae rondom 'n spesifieke produk, kontak ons gerus.
Kan ek my produk terugstuur of laat omruil?
Ja, natuurlik! Ons beleid maak voorsiening vir 30 dae om produkte terug te stuur.
*Onthou: Die produkte moet ongebruik wees in oorsponklike verpakking.
Kan ek nou my produkte ontvang en LATER BETAAL?
Goeie nuus! Jy kan nou my produkte ontvang en eers later betaal. Kies die PAYJUSTNOW opsie by die kassier en betaal jou produkte af deur 3 rentevrye betalings.