Description

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Blom Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

Goeie dinge vat tyd! Omdat die vellies handgemaak word, neem dit ongeveer 15 - 20 werksdae vir aflewering. 

  • 100% Leer
  • 200% Uniek
  • Handgemaak in Suid-Afrika
  • Rubber sole

It's just that something else. It is klerekas.com's Floral Vellies! Our Floral Vellies were designed using a lot of creativity and thought.

Warning! Wearing your Floral Vellies come with a lot of compliments.

Good things take time! Because our vellies are handcrafted delivery may take between 15 - 20 working days.

  • 100% Leather
  • 200% Unique
  • Handmade in South Africa
  • Rubber soles
Product form

Delft Vellies

    Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Blom Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit...

    R 1,020.00

    Order today, shipped today

      • Guaranteed secure & safe checkout.

      • Made in S.A.

      Description

      Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Blom Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

      Goeie dinge vat tyd! Omdat die vellies handgemaak word, neem dit ongeveer 15 - 20 werksdae vir aflewering. 

      • 100% Leer
      • 200% Uniek
      • Handgemaak in Suid-Afrika
      • Rubber sole

      It's just that something else. It is klerekas.com's Floral Vellies! Our Floral Vellies were designed using a lot of creativity and thought.

      Warning! Wearing your Floral Vellies come with a lot of compliments.

      Good things take time! Because our vellies are handcrafted delivery may take between 15 - 20 working days.

      • 100% Leather
      • 200% Unique
      • Handmade in South Africa
      • Rubber soles

      © 2024 klerekas.com, Powered by Shopify

        Login

        Forgot your password?

        Don't have an account yet?
        Create account